George Lopez

George Lopez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Edward Lopez
Geboorte 23 April 1961 (1961-04-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Vervaardiger, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Lopez (gebore 23 April 1961) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Sharkboy and Lavagirl 3-D (2005), Valentine's Day (2010), en Rio (2011), en in die televisiereeks George Lopez (2002).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search